Pryse

MiniMusiek is deel van Pipsqueaks se oggendprogram en word nie as ‘n buitemuurse aktiwiteit aangebied nie.

(Let asb op dat die pryse van skole verskil as gevolg van die area en aantal belangstelling. Kontak gerus vir Inolke vir meer inligting.)

Tye

Donderdae
Babas en peuters:
 09:00 – 11:00 (5 opeenvolgende klassies)